Dustin Farnum

Dustin Farnum
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1874-05-27)27 Mei 1874
Sterfte 3 Julie 1929 (op 55)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Dustin Farnum (27 Mei 1874 – 3 Julie 1929) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Squaw Man (1914), The Virginian (1914), Davy Crockett (1916), en The Light of Western Stars (1918).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy